PasellaTV
PasellaTV
  • Видео 1 387
  • Просмотров 4 162 810
Pasella | Annette Engelbrecht | Cedwyn Joel | Riaan van Rensburg | 11 April 2018
Hierdie week is 'n bederf Pasella, saam met bekende oupa's en ouma's. Die aktrise, Annette Engelbrecht hark haar kleinkinders vir ons bymekaar. Cedwyn Joel deel die lekkerte van oupa wees en ons klok in vir 'n ritmiese kuier saam met Riaan van Rensburg, sy gesin en natuurlik oupa en ouma.
Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30
www.pasella.com
Facebook: Pasella
Twitter: @PasellaTV
Instagram: @pasellatv
Просмотров: 21 518

Видео

Pasella | 11 April 2018
Просмотров 17 тыс.6 лет назад
Hierdie week is 'n bederf Pasella, saam met bekende oupa's en ouma's. Die aktrise, Annette Engelbrecht hark haar kleinkinders vir ons bymekaar. Cedwyn Joel deel die lekkerte van oupa wees en ons klok in vir 'n ritmiese kuier saam met Riaan van Rensburg, sy gesin en natuurlik oupa en ouma. Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30 www.pasella.com Facebook: Pasella Twitter: @PasellaTV Instagram: @pasellatv
Pasella | Martelize Brink | Clem Pedro | Kevin Leo | 4 April 2018
Просмотров 8 тыс.6 лет назад
Hierdie week kook Pasella saam met drie voorslag-kokke. Ons breek ‘n broodjie uit die RSG- omroeper, Martelize Brink se resepteboek. Die TV-kok van Afternoon Express, Clem Pedro, gooi vir ons ‘n vleisie op die kole en Kevin Leo, die singende sjef, sorg vir nagereg. Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30 www.pasella.com Facebook: Pasella Twitter: @PasellaTV Instagram: @pasellatv
Pasella | 4 April 2018
Просмотров 1,7 тыс.6 лет назад
Hierdie week kook Pasella saam met drie voorslag-kokke. Ons breek ‘n broodjie uit die RSG- omroeper, Martelize Brink se resepteboek. Die TV-kok van Afternoon Express, Clem Pedro, gooi vir ons ‘n vleisie op die kole en Kevin Leo, die singende sjef, sorg vir nagereg. Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30 www.pasella.com Facebook: Pasella Twitter: @PasellaTV Instagram: @pasellatv
Pasella | Bertine Strauss | Ben van Zyl | 28 Maart 2018
Просмотров 8 тыс.6 лет назад
Hierdie week slaan Pasella af op die golfbaan. Paul verloor 'n puikie teen twee klein, maar talentvolle golfspelers. Melinda kuier op die plaas in Koster saam met vroue LPGA-speler, Bertine Strauss en Viljé vat die yster saam met die voormalige wêreldkampioen parapleeg-golfer, Ben van Zyl. Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30 www.pasella.com Facebook: Pasella Twitter: @PasellaTV Instagram: @pasellatv
Pasella | 28 Maart 2018
Просмотров 16 тыс.6 лет назад
Hierdie week slaan Pasella af op die golfbaan. Paul verloor 'n puikie teen twee klein, maar talentvolle golfspelers. Melinda kuier op die plaas in Koster saam met vroue LPGA-speler, Bertine Strauss en Viljé vat die yster saam met die voormalige wêreldkampioen parapleeg-golfer, Ben van Zyl.
Pasella | Chane Husselmann | Alice Art | Anna Steenbok | Katinka Heyns | 21 Maart 2018
Просмотров 19 тыс.6 лет назад
Hierdie week vier Pasella uitblinker dames. Paul loer in by die internasionale tiener-model, Chane Husselmann. Viljé kry 'n vliegles by die vlieënier, Anna Steenbok. Ons ontmoet die entrepreneur agter een van die grootste privaat galerye in Afrika en ons kuier saam met 'n baanbreker in die plaaslike filmbedryf, Katinka Heyns. Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30 www.pasella.com Facebook: Pasella Twit...
Pasella | 21 Maart 2018
Просмотров 12 тыс.6 лет назад
Hierdie week vier Pasella uitblinker dames. Paul loer in by die internasionale tiener-model, Chane Husselmann. Viljé kry 'n vliegles by die vlieënier, Anna Steenbok. Ons ontmoet die entrepreneur agter een van die grootste privaat galerye in Afrika en ons kuier saam met 'n baanbreker in die plaaslike filmbedryf, Katinka Heyns. Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30 www.pasella.com Facebook: Pasella Twit...
Pasella | Mila Guy | Meerkat Maantuig | Andre Schwartz | 14 Maart 2018
Просмотров 12 тыс.6 лет назад
Hierdie week op Pasella loer ons in by die aktrise, Mila Guy en ontmoet haar familie en ewe bekende woonstelmaat. Ons laat die honde huil tydens 'n plaas kuier saam met die sanger, Andre Schwartz en sy ma, Ina en ons kuier saam met die regisseur en jong stêr van die nuwe film, Meerkat Maantuig.
Pasella | 14 Maart 2018
Просмотров 1,3 тыс.6 лет назад
Hierdie week op Pasella loer ons in by die aktrise, Mila Guy en ontmoet haar familie en ewe bekende woonstelmaat. Ons laat die honde huil tydens 'n plaas kuier saam met die sanger, Andre Schwartz en sy ma, Ina en ons kuier saam met die regisseur en jong stêr van die nuwe film, Meerkat Maantuig. Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30 www.pasella.com F acebook: Pasella Twitter: @PasellaTV Instagram: @pas...
Pasella | Diaan Lawrenson | Max Knox | Wicus van der Merwe | 7 Maart 2018
Просмотров 17 тыс.6 лет назад
Hierdie week skop Pasella hoog saam met Diaan Lawrenson en haar man, Jody Abrahams. Ons maak litte los saam met haar mede-sterre in Susters, Quanita Adams en ons eie, Sean-Marco. Viljé verken Sabi saam met die bergfiets-kampioen, Max Knox en Wicus van der Merwe ontmoet die wêreld se kleinste volstruisie. Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30 www.pasella.com Facebook: Pasella Twitter: @PasellaTV Instag...
Pasella | 7 Maart 2018
Просмотров 2,7 тыс.6 лет назад
Hierdie week skop Pasella hoog saam met Diaan Lawrenson en haar man, Jody Abrahams. Ons maak litte los saam met haar mede-sterre in Susters, Quanita Adams en ons eie, Sean-Marco. Viljé verken Sabi saam met die bergfiets-kampioen, Max Knox en Wicus van der Merwe ontmoet die wêreld se kleinste volstruisie. Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30 www.pasella.com Facebook: Pasella Twitter: @PasellaTV Instag...
Pasella | Loki Rothman | Natasha Sutherland | 28 Februarie 2018
Просмотров 9 тыс.6 лет назад
Hierdie week kuier Pasella in die wynlande saam met die veelsydige musikant, Loki Rothman wat sy slag met snaar-instrumente wys en ons durf 50 meter hoogtes aan saam met die aktrise, Natasha Sutherland en haar tiener seuns. Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30 www.pasella.com Facebook: Pasella Twitter: @PasellaTV Instagram: @pasellatv
Pasella | 28 Februarie 2018
Просмотров 8386 лет назад
Hierdie week kuier Pasella in die wynlande saam met die veelsydige musikant, Loki Rothman wat sy slag met snaar-instrumente wys en ons durf 50 meter hoogtes aan saam met die aktrise, Natasha Sutherland en haar tiener seuns. Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30 www.pasella.com Facebook: Pasella Twitter: @PasellaTV Instagram: @pasellatv
Pasella | Liesl Laurie | Louis Coetzer | Rocco de Villiers | 21 Februarie 2018
Просмотров 7 тыс.6 лет назад
Hierdie week kuier Pasella saam met die radio-omroeper en voormalige Mej. Suid Afrika, Liesl Laurie. Viljé maak 'n draai by 'n antieke motorhemel in Bloemfontein en Rocco de Villiers laat die klavier vir Melinda sing. Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30 www.pasella.com Facebook: Pasella Twitter: @PasellaTV Instagram: @pasellatv
Pasella | 21 Februarie 2018
Просмотров 1,2 тыс.6 лет назад
Pasella | 21 Februarie 2018
Pasella | Manie Jackson | Paul Rothmann | Sally Campher | 14 Februarie 2018
Просмотров 22 тыс.6 лет назад
Pasella | Manie Jackson | Paul Rothmann | Sally Campher | 14 Februarie 2018
Pasella | 14 Februarie 2018
Просмотров 2,1 тыс.6 лет назад
Pasella | 14 Februarie 2018
Pasella | Carina Nel | UPcycle Project | Deon Groot | 7 Februarie 2018
Просмотров 6 тыс.6 лет назад
Pasella | Carina Nel | UPcycle Project | Deon Groot | 7 Februarie 2018
Pasella | 7 Februarie 2018
Просмотров 3,7 тыс.6 лет назад
Pasella | 7 Februarie 2018
Pasella | Cobus Scholtz | Andries Vermeulen | 31 Januarie 2018
Просмотров 19 тыс.6 лет назад
Pasella | Cobus Scholtz | Andries Vermeulen | 31 Januarie 2018
Pasella | 31 Januarie 2018
Просмотров 1 тыс.6 лет назад
Pasella | 31 Januarie 2018
Pasella | Jaco Kriel | Rudi Smit | David Kramer | 24 Januarie 2018
Просмотров 1,7 тыс.6 лет назад
Pasella | Jaco Kriel | Rudi Smit | David Kramer | 24 Januarie 2018
Pasella | 24 Januarie 2018
Просмотров 2076 лет назад
Pasella | 24 Januarie 2018
Pasella | Graeme Richards | Khomani San | Kurt Darren | 17 Januarie 2018
Просмотров 2,2 тыс.6 лет назад
Pasella | Graeme Richards | Khomani San | Kurt Darren | 17 Januarie 2018
Pasella | 17 Januarie 2018
Просмотров 9596 лет назад
Pasella | 17 Januarie 2018
Pasella | Parapleeg-fietsryer | Graffiti kunstenaar | Chris Chameleon | 10 Januarie 2018
Просмотров 9126 лет назад
Pasella | Parapleeg-fietsryer | Graffiti kunstenaar | Chris Chameleon | 10 Januarie 2018
Pasella | 10 Januarie 2018
Просмотров 9786 лет назад
Pasella | 10 Januarie 2018
Pasella | Chris Dry | Mohair SA | Sakkie se Arkie | Klipwerf | 3 Januarie 2018
Просмотров 8256 лет назад
Pasella | Chris Dry | Mohair SA | Sakkie se Arkie | Klipwerf | 3 Januarie 2018
Pasella | 3 Januarie 2018
Просмотров 4866 лет назад
Pasella | 3 Januarie 2018

Комментарии

  • @patrickrichards6000
    @patrickrichards6000 3 дня назад

    Amen to God we are koisan mense van Africa coloured

  • @d.j.rosscarpediem921
    @d.j.rosscarpediem921 9 дней назад

    Ek dink dat wanneer daar 'n onderhoud met so 'n ikoon gevoer word, moet dit gedoen word deur 'n persoon wat opera ken! Dit is die korrekte etiket om te volg en so respek te toon aan een van die beste koleratuursoprane in die wereld. Sy behoort ook meer aandag te kry in die media. Elke jaar wat Mimi met ons is, is 'n seen en behoort deur die media gevier te word. Dit is jammer dat klassieke musiek so stief behandel word in die media.

  • @merrillianbailey
    @merrillianbailey 17 дней назад

    Good innovative programs

  • @lorrainetheron3725
    @lorrainetheron3725 Месяц назад

    Fantastic thank you for sharing

  • @myriamlaschette2298
    @myriamlaschette2298 Месяц назад

    ❤❤

  • @sharlenehenning4432
    @sharlenehenning4432 Месяц назад

    Ek's van ngodwana ek bly in die villieg😂 en my pa werk hier en my ma😊

  • @dirkhuman760
    @dirkhuman760 Месяц назад

    Is daar Fibre?

  • @user-bn8of7ej9x
    @user-bn8of7ej9x Месяц назад

    Johan you rock when can we get more episodes of voetspore

  • @user-bn8of7ej9x
    @user-bn8of7ej9x Месяц назад

    Lekker Man ek geniet dit

  • @victoriavassen2627
    @victoriavassen2627 Месяц назад

    Rest in peace Rev. Alberts

  • @getalifestopspyinghacker3285
    @getalifestopspyinghacker3285 2 месяца назад

    Ag gaan kak met dai European jacket van julle. Dis nie part van ons kulture drag nie. Gee terug die land aan ons so called coloureds.

  • @marydale2202
    @marydale2202 2 месяца назад

    ❤❤

  • @giuse6811
    @giuse6811 2 месяца назад

    Everyone loves Juanita ❤ She knows how blessed she is ,this is why people like Juanita stand out from the rest of the beautiful people trying with their talent. One believes and they go for it because they believe in themselves. Thay have a beautiful spirit always awaking people. This is what Juanita and Elvis And Michael and Prince make these people special. They have been chosen by Our dear Creator ❤❤️✨️🙏🙏✨️

  • @vinskilindqvist4554
    @vinskilindqvist4554 2 месяца назад

    Toi toimittaja kävi ihqn kuumana tohon kundiin

  • @honeydate
    @honeydate 3 месяца назад

    Lekker!

  • @christophermcewan-np1qs
    @christophermcewan-np1qs 3 месяца назад

    In my opinion getting a pilot's license should be extremely difficult! Airplanes ✈️ and helicopters 🚁 are extremely dangerous!

  • @lynncoetzee5707
    @lynncoetzee5707 3 месяца назад

    Most delicious recipe - still using it today

  • @theodoregoliath5160
    @theodoregoliath5160 4 месяца назад

    Die vervolging van Khoi end Sun word afgewater met woorde soos uitgesterf.

  • @lesterolive1
    @lesterolive1 4 месяца назад

    Goed om die video te kyk, ek is 'n boorling en steeds 'n inwoner van Kenhardt. "CBH" in ons harte. Die hart van dorperland❤🙌.

  • @Stan.0277
    @Stan.0277 5 месяцев назад

    We learn a lot on your adventures, keep up the good work with God’s grace be blessed 🙏

  • @miemscoetzee4550
    @miemscoetzee4550 5 месяцев назад

    Die lied is so waar die woorde weerspeel alles binne in n gebroke Hart

  • @christophermcewan-np1qs
    @christophermcewan-np1qs 5 месяцев назад

    Julle is net jalouurs dat vandermerwe en ek gekwalifiseer het.

  • @user-fs8bq9pi5y
    @user-fs8bq9pi5y 5 месяцев назад

    Bobby se koek is mooier

  • @paulaswaim8434
    @paulaswaim8434 5 месяцев назад

    Ek leer Afrikaans en ek kan goed verstan. Dankie. Groete uit die Verenigde State.❤

  • @Gerrard_yardy
    @Gerrard_yardy 6 месяцев назад

    The Griqua were effectively robbed of the diamond riches in GRIQUALAND WEST ! May God effect restorative justice in some form of wealth transfer .

    • @lailahyt1572
      @lailahyt1572 День назад

      What I don't understand why the Xhosa and sotho and Zulu say everything belongs to them😮

  • @christophermcewan-np1qs
    @christophermcewan-np1qs 6 месяцев назад

    Anne was prepared to communicate with me. I will remember her as an asset to the South African celebrity world 🌎!

  • @user-ws5lt3xf6l
    @user-ws5lt3xf6l 6 месяцев назад

    Was so good to watch and learn

  • @chiganuggoo9929
    @chiganuggoo9929 7 месяцев назад

    8:52 Mission accomplished.....and then some. What a player, an absolute joy to watch. Have loved watching Eben develop over the years.

  • @albertoambrosio3060
    @albertoambrosio3060 7 месяцев назад

    🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦

  • @jay-peephillips2349
    @jay-peephillips2349 7 месяцев назад

    Lekka Jubba, wel gedaan, en goed gedoen. Jy het n UITSTEKENDE Loopbaan gehad mag jy die aftrede geniet

  • @MAZZAWILDAXL
    @MAZZAWILDAXL 7 месяцев назад

    Lekker

  • @elizabethnovak4088
    @elizabethnovak4088 8 месяцев назад

    You are dressed inappropriately for such programme..

  • @jessy701
    @jessy701 8 месяцев назад

    4:53 Two white women being served by a black waiter

  • @Wolf-hh4rv
    @Wolf-hh4rv 10 месяцев назад

    Interesting today, the birth of a legend

  • @JoelDirks-rz7fv
    @JoelDirks-rz7fv 10 месяцев назад

    That's my aunty

  • @evelinepippig6422
    @evelinepippig6422 11 месяцев назад

    @ArmandHofmeyr 🥰🥰🥰🎶🎶🎶👌👌👌

  • @christophermcewan-np1qs
    @christophermcewan-np1qs 11 месяцев назад

    Mooi kook! Totsiens!(Augustus2023). Julle is almal welkom by Salem!

  • @DatlahKathiyavadi
    @DatlahKathiyavadi 11 месяцев назад

    d Toronto

  • @backylemon542
    @backylemon542 Год назад

    Hy mag maar sing.❤

  • @antonferreria1905
    @antonferreria1905 Год назад

    Pragtige gesin, benei julle.

  • @erniebarendse6366
    @erniebarendse6366 Год назад

    Haai Martelize eerste keer dat ek jou live sien jy is n pragtige vrou..

  • @Deontjie
    @Deontjie Год назад

    Ai, Willie. Jy is bly dat die nuwe fynbos die denneplantasies oorgeneem het. Ten spyte van dat hoër op, en Vyeboom se kant toe, en oorkant Viljoenspas, en oorkant die N2 baie fynbos is. Jy is nie spyt dat baie werknemers van Cape Pine hulle werk verloor het nie? Jy is nie spyt dat weens die fyt dat die plantasies se paaie nou nie meer deur bosbou onderhou word nie, brandbestryders geen toegang tot die gebied het nie? Jy is nie spyt dat die opslaan dennebome nie meer deur bosbou beheer word nie, en nou 'n sadebank geword het wat vir die eerste keer in aanliggende fynbos areas invaar? Jy is seker ook nie spyt dat dat die eens streng beheerde denneplantasies nou 'n jagplek vir Snakepark se plakkers geword het nie? Jy is seker ook nie spyt dat weens die verval in die area hierdie 4x4 roete moes toemaak nie? ook nie dat die verval die restaurant by die buiteklub se ondergang is nie? Miskien is dit tyd om groot te word en die prentjie in die geheel te sien, nie net die kant wat jy op Facebook sien nie.

  • @DenisePelletier-wy6qh
    @DenisePelletier-wy6qh Год назад

    Très beau talent ces jeunes chanteur j'adore merci de nous partager leur musique

  • @NaeemKolbe-xs2ql
    @NaeemKolbe-xs2ql Год назад

    😢

  • @elizegoosen7069
    @elizegoosen7069 Год назад

    🎉❤❤❤❤❤

  • @IsakZimri-rx6qw
    @IsakZimri-rx6qw Год назад

    😅😅❤❤🎉 😅😢😢😢😢😢😢

  • @logansrest
    @logansrest Год назад

    Wonderlik 😊 Wens die onderhoud was langer.

  • @johandupreez1044
    @johandupreez1044 Год назад

    Ek luister graag na julle twee.wonderlik.Johan jy was met die Nz toets by my aan huis.Somerstrand.ookas omroeper met 70 Booke in die veremarksaal.Jy het dit goed gedoen.Jannie du Preez.

  • @thatssosandra91
    @thatssosandra91 Год назад

    Ai tog ons mense ❤

  • @doocemariaconfeitaria
    @doocemariaconfeitaria Год назад

    Que BOLO lindo!